|
Rondevoux 6

Directly
situated on Margate's pristine Blue Flag beach this three bedroom
two bathroom (main en-suite) apartment has all the luxuries of home.
The unit has TV, DSTV (please bring your own card), microwave, washing machine,
dish washer,
air conditioner, gas braai. The apartment is furnished in cane and
oak and can sleep six people. A daily cleaning service (excluding
making beds and washing dishes) is provided except Sundays and
public holidays, there is secure undercover parking.
|

|
 |
Hier kyk
'n mens af op Margate se Blou Vlag Hoofstrand en stap u van die
kompleks af reg op die strand. Daaglikse skoonmaak diens word
verskaf (nie beddens opmaak of skottelgoed was nie) behalwe Sondae
en publieke vakansie dae. Daar is parkeerkelder waar een onderdak
parkeering toegeken is aan die woonstel. Die eenheid het drie
slaapkamers, twee badkamers (hoof en-suite) en kan ses slaap.
Toerusting sluit in, TV, DSTV, mikrogolf, wasmasjien
en gasbraai, en baie belangrik vir die wat sukkel met die hitte,
lugreeling.
|